Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for Januarie, 2006

Wanneer mens terugkeer na die beloofde land, is daar seker nie baie dinge waarna mens kan verlang nie. Tog is daar oomblikke wat verewig word en waarna ‘n mens smag, soos: ‘n pint in Bootsies, kerrie by House of Spice, laat aand op die tube terug huistoe, visvang saam met pêlle.
Slabber, Briers: Ek mis daai [...]

Read Full Post »

Kosfiemies

Ek eet alles…wel, bykans alles. Ek het my gunsteling disse, maar ek staan nie terug om iets nuuts te probeer nie.Nou lees ek gisteraand ‘n artikel op bl.5 van Die Burger, oor ‘n Brit wat dood is weens kosfiemies. Die man het nie van groente en vrugte gehou nie en sodoende ernstige gesondheidsprobleme ontwikkel…of so [...]

Read Full Post »

Oppie Net

Die Rendier is terug in sy geliefde land. Son, see, sand en WIND!!!
So onthou ek die plek nie, maar hou gerus die skerm dop vir allerhande nuus en dinge wat die Rendier aan die gang hou.
Tot later,
Die Rendier
NS: Dis ‘n kiekie van ek en Mev Rendier by Tietiesbaai

Read Full Post »