Dis donker in Afrika. Ja vriende, dis donker.
Eintlik is dit ‘n wonderwerk dat ek hierdie boodskappie kan bring, want krag is nie vollop in die Kaap nie. Eintlik leen ons krag van Mpumalange af, want Koeberg het “Totsiens” gesê, so “Koebaai Koeberg, Hello Kerslig”.
Een van die goeie gewoontes wat ek uit die Moddereiland/Lizzie [...]
Archive for February, 2006
Dis donker in Afrika
Posted in Uncategorized on February 28, 2006 | Leave a Comment »
Om voor te vlieg
Posted in Uncategorized on February 21, 2006 | 1 Kommentaar »
Mense, wat ‘n voorreg is dit nie. Mens besef nie hoe lekker vlieg is, tot jy voor inklim nie.
So is ek en my swaer (JPT) Stuttgart toe op besigheid. Oudergewoonte daag ons ‘n skaflike 3 ure voor die tyd by die lughawe op. ‘n Vinnige groet in die “Drop & Go” en ons wals die [...]