Liewe vriende, die rendier se kraal vergroot!
Jip, baba rendier is oppad. Die pad is nog ver, maar die eerste treë is gegee. Hoe sê daai oulike spreekwoord nou weer: “Every journey begins with a small step“. Ons “small step” is gegee en teen begin November sal die journey in volle gang wees.
Laat dit juig.
Archive for Maart, 2006
Nuwe lewe
Posted in Uncategorized on Maart 14, 2006 | 2 Comments »