Hoekom is dit, dat elke stukkie Paradys deur een of ander mal moer wat Paradys toe wil gaan, opgeblaas word?
Dahab…’n stukkie Hemel, veral onder die water. Die mense daar is eenvoudig, selfs arm. Elkeen probeer ‘n bestaan voer deur dieselfde goed te verkoop. ek en Mev Rendier het gespot met die Strip en dit [...]
Archive for April, 2006
Stilte in die Paradys
Posted in Uncategorized on April 25, 2006 | 2 Comments »
Petit Mouton
Posted in Uncategorized on April 18, 2006 | 1 Kommentaar »
Ons klein skapie
Na ‘n dolle gejaag, grotendeels my skuld, het ons Donderdag (13 April 2006), ons kleinding vir die eerste keer ontmoet. Ek dink nie woorde kan die gevoel omskryf nie; antisipasie, trots, “awe”!
Ek sê dankie vir tegnologie, want nou hoef ons nie 9 maande te wag om ons kleinding te sien nie. Dis ongelooflik! [...]
Die stilte
Posted in Uncategorized on April 6, 2006 | 2 Comments »
Vriende, die eerste Kaapse donderstorm het ons getref. Blykbaar was dit laasjaar om en by dieselfde tyd ook hier. Dis die vreemdste gevoel, as die son nog oor Blouberg loer en die donker wolke oor Tygerberg vergader.
My pad huistoe het ‘n draai in Milnerton ingesluit, waar die druppels een vir een hulle pad aarde [...]