Hoe wonderlik is moderne tegnologie dan nie? Ek en Mev Rendier het gisteroggend weer bietjie saam met ons prinsessie gekuier…sommer net gaan inloer om te kyk dat alles nog reg verloop.
Prinsessie is nou 15cm van kop tot tone en groei teen ‘n bestendige tempo, alhoewel mens dit nie sou sê as jy na Mev Rendier [...]
Archive for Mei, 2006
Petit Princess
Posted in Uncategorized on Mei 24, 2006 | 1 Kommentaar »
Is it a girl?
Posted in Uncategorized on Mei 10, 2006 | 4 Comments »
Petit Mouton groei nog sterk en haar mamma dra die gevolge. Jip, die kans is groot dat Petit ‘n “haar” is, want volgens die sonograaf “is Petit bietjie plat in daai area”. Wel Petit is ook maar net 13 weke oud, so kom ons gee hom/haar nog ‘n week of wat en dan kyk ons [...]