Dis Saterdagoggend. Die lug is blou met ‘n byt, net soos daar op die eiland. Vanmiddag 15:00 draf die Bokke op Nuweland uit om die Franse aan te pak. Die wroeging is sterk; rugby – met die kans op teleurstelling, of hengel – odds is dieselfde.
Skuins na 12:00 pak ons af langs die hangbrug in [...]
Archive for Junie, 2006
Stille waters…
Posted in Uncategorized on Junie 26, 2006 | 3 Comments »
Die nuwe kraal
Posted in Uncategorized on Junie 19, 2006 | 2 Comments »
Eersdaags is dit ons nuwe kraal. Na baie gestoei om ons tentpenne uit te pluk, is die wiele aan die rol. Kom loer gerus in…
Gierigheid en leuenaars
Posted in Uncategorized on Junie 13, 2006 | 2 Comments »
One down and one to go. Ons huis is gisteraand verkoop, maar nie sonder ‘n goeie dosis drama, soos wat dit die Rendier-clan betaam, nie.
Dis Sondagaand 21:00. Agent A kom na ons toe met ‘n aanbod. Ons het tot Maandag 16:00 om dit te aanvaar. Ek en Mev Rendier slaap oor die saak en die [...]
Span die osse, ons trek
Posted in Uncategorized on Junie 2, 2006 | 2 Comments »
Na 9 maande in die Paradys, het Familie-Rendier besluit dis tyd om groener en minder winderige weivelde, op te soek. Eintlik is ons heel gelukkig in ons huidige kraal, maar sien, as Mev Rendier die heining wil verf, is die Rendier nie te opgewonde daaroor nie. Ons vrugbare stukkie grond was nog net goed vir [...]