Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for Julie, 2006

14 days and counting

When I think of London, I conjure feelings of happiness. Many people go to London with dreams of wealth and never-ending opportunity, only to have their dreams shattered by the reality of living in a strange place; working with strange people and doing strange jobs.
When I arrived in London, just over 4 years ago, it [...]

Read Full Post »

Familie Rendier kom die Moddereiland besoek. Jip, ons het verneem dat dit nou lekker warm is en ons Afrika-velle sal die weer kan trotseer.
Ek sien al lankal uit daarna om iemand te maak opstaan as Mev Rendier die tube bestyg. Wees gewaarsku, as jy jouself op ‘n sitplek vind wat vir arkies en dies meer [...]

Read Full Post »

Tegnologie is wonderlik. Woensdag het ons gou weer ‘n draai gaan maak by die sonograaf. Alles is in orde en Petit groei goed, so goed dat sy al amper ‘n week groter as haar ouderdom is. Dit was moeilik om fotos te kry, want madame is effe sku en wou net nie haar handjies van [...]

Read Full Post »

Dis een jaar sedert Londen tot stilstand geruk is. Die dag sal ek nog goed onthou. My lot het ek met 10 minute vrygespring. Ons het, soos dit enige goeie Suid-Afrikaner betaam, vroeg opgedaag vir werk. Ons het amper nie, want kyk, ons het toe mos alreeds kennis gegee en was binnekort oppad terug na [...]

Read Full Post »

Oesterfees

Die afgelope naweek het die Oesterfees in Knysna afgeskop. Dit was my eerste ondervinding van die fees en eintlik het ek dit nie beleef nie. Ek is nie eintlik ‘n mens wat hou van fanfare nie en die idee van georganiseerde chaos is nie vir my nie.
Donderdag het ons die pad Knysna toe aangepak met [...]

Read Full Post »

‘n Vinnige update om te sê dat poppie gesond is en sterk groei. Sy is nou ‘n allemintige 25cm lank en weeg ‘n volle 400g. Teen die tempo van groei behoort sy so 3.5kg te weeg teen geboorte. Ongelukkig het die fototjies nie te goed uitgekom nie en die wat wel goed was is onbetaamlik [...]

Read Full Post »