Londen het great shows. Nie soos hier in die Kaap waar mens vir ‘n maand of 3 dieselfde show oor en oor en oor moet kyk nie. nee, daar loop sommer ‘n hele klomp goeie shows gelyktydig. So het ons dan ook die geleentheid aangegryp om ‘n paar shows te gaan kyk.
Phantom of the Opera [...]
Archive for Augustus, 2006
The West End
Posted in Uncategorized on Augustus 22, 2006 | Leave a Comment »
Terug en bly daaroor
Posted in Uncategorized on Augustus 21, 2006 | Leave a Comment »
Soos baie dinge in die lewe, is dit nodig om “closure” te kry oor goed. Ek kan nou amptelik sê dat ek “closure” het oor Londen. Die lewe daar was en is great, maar vir waar ek nou staan in my lewe is SA die enigste plek om te wees. Môre, as ek beitjie varser [...]
Up, up and away
Posted in Uncategorized on Augustus 8, 2006 | 3 Comments »
Wou sommer net ‘n vinnige update gee op Petite. Sy weeg nou ‘n volle 1kg, is 31cm lank en in my skoonma se woorde “is sy die mooiste poppie”. Nog net 13 weke tot die ontmoeting
Oor minder as 8 ure vertrek ons om die Moddereiland te besoek vir 2 weke. Vandag(08/08) is [...]
Waar die oseane ontmoet, n.a.v. Pienk Zuit
Posted in Uncategorized on Augustus 4, 2006 | 1 Kommentaar »
Die Pienk Zuit het onlangs ‘n blog, Twee Oseane, geplaas oor waar die oseane ontmoet en hier is gou ‘n foto om te bevestig dat L’Aghulas se claim to fame stop by die Suidelikste punt van Afrika.