Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for September, 2006

Waar in die wêreld…

Ek luister Kfm…voel soos ‘n beleidenis, maar dis die beste manier om die verkeer te navigeer in die oggend. Die afgelope paar weke is die interessantste speletjie aan die gang; Find the Fugitive. Dit was sekerlik een vna die beste kompetisies ooit, want sien, dit het vreemdelinge bymekaargebring. Verbeel jou ‘n wild vreemdeling kom stop [...]

Read Full Post »

Het hom…

Afgelope Saterdag het ek en Neef Renier die waters by Jonkershoek gaan aandurf. Kort na 08:00 het ons lyne die water begin slaan. Die damme was mooi vol en hier en daar het ‘n forrel gespring.
Langsaam het ons van die onderste dam af boontoe beweeg. Soos my geluk dit wou hê het ek ‘n paar [...]

Read Full Post »

House of Spice

Vir al julle Londenaars wil ek die volgende eetplek aanbeveel: The House of Spice, 507 Kingston Road, Raynes Park, SW20 8SF.
Die plek was soos ‘n tweede kombuis. Ons bus(163) het elke dag daar verby gery en ons het letterlik net 6 huise in die straat af gewoon. So as die hongerpyne van ‘n lang dag [...]

Read Full Post »

Self Service Checkout

Tydens ons onlangse besoek aan die Moddereiland, het ons op ide nuwigheid afgekom. By sekere winkels kan jy self jou inkopies skandeer, pak, betaal en uitstap. Verbeel jou hulle probeer dit in SA! Ek reken stap 1 en 3 sou gesneuwel het!

Read Full Post »

NUFC

Saterdag, 19 Augustus, het ek die voorreg gehad om saam met my Boet die eerste wedstryd van die seisoen op St James’ Park te beleef. Jip, beleef, want mens kyk nie sokker nie. Die gees is onbeskryflik…wel Nuweland was Vrydagaand amper so, maar dis net iets uit ‘n ander wêreld.
Mev Rendier het die trippie vir [...]

Read Full Post »