Môreoggend omstreeks 06:00 moet ek en mev rendier by die hospitaal aanmeld.
Hou duim vas
Archive for Oktober, 2006
D-day 01 Nov 2006
Posted in Uncategorized on Oktober 31, 2006 | Leave a Comment »
Wat het van die Karnaval geword
Posted in Uncategorized on Oktober 25, 2006 | Leave a Comment »
Ek wil graag weet van die jaarlikse Karnaval op Stellenbosch geword het? Wie het besluit om dit tot ‘n JOOL te herdoop? Jool bestaan net in die kampusse noord van Du Toitskloof. Is dit vir ons ‘n aanduiding van hoe baie “Noordelikes” nou deesdae by die US swot?
My 2 cents worth.
One week and counting
Posted in Uncategorized on Oktober 24, 2006 | Leave a Comment »
Oor’n minimum van een week, is ons poppie hier. Donderdag sal ons die finale datum vasstel. Sal julle op hoogte hou.
Petite Update
Posted in Uncategorized on Oktober 13, 2006 | Leave a Comment »
Net ‘n vinnige boodskappie.
Petite groei nog baie oulik en weeg nou om-en-by 3kg. Dr reken daar is nou minder as 3 weke oor. Potensiële verjaarsdae is: 31/10, 02/11 of 03/11. Laat weet gerus watter datum jy verkies. Die datum wat die meeste stemme werf, sal oorweeg word…