Posted in Familie on November 24, 2006 | Leave a Comment »
Laasweek Saterdag was ons vir ons eerste fotosessie. Kim Mitchell (http://www.kmphotography.co.za/) het haar goed van haar taak gekwyt en Poppie was mooi soet deur die hele petalje.
Soos ‘n properse prinses.
Eerste familie foto
Die twee girls in my lewe
Read Full Post »
Posted in Familie on November 17, 2006 | 1 Kommentaar »
Petit Princess Nina is nou bietjie meer as 2 weke oud en sy’s nog so oulik soos altyd.
Hier lê ons twee en dut op ‘n Saterdagoggend.
Read Full Post »
Posted in Familie on November 6, 2006 | Leave a Comment »
Nina het Saterdag huistoe gekom. Dis die lekkerste gevoel ooit om hulle by die huis te hê. Die senuwees van die eerste nag is egter ‘n ander saak. Haar asemhaling is so rustig, selfs stil, dat mens nie anders kan as om haar so effe te irriteer net om seker te maak sy’s nog met [...]
Read Full Post »
Posted in Familie on November 2, 2006 | 1 Kommentaar »
Born 01 November 2006 @ 08:22
Height: 51.1cm
Weight: 3.940kg
Read Full Post »