Net ‘n vinnige fototjie van die 2 girls in my lewe. Nina het Sondag ‘n swembad gekry en geniet dit vreeslik baie. Kan nie glo dat sy môre al 13 weke oud is nie.
Archive for Januarie, 2007
My 2 meisiekinders
Posted in Familie on Januarie 30, 2007 | 1 Kommentaar »
Liefde is…’n stille rivierstroom
Posted in FlyFishing on Januarie 19, 2007 | 2 Comments »
Nog nooit het die liedjie vir my meer betekenis gehad. 17de Desember 2006 het ek my eerste tree gegee in die die stroomhengel arena. Ek en neef Renier het die Smalblaarrivier, ook bekend as die Molenaars, aangepak en die eerste ekskursie was ‘n belewenis. Van die vroegoggend (05:30) vertrek, die stap langs die N1 tot [...]
Klein Nina
Posted in Familie on Januarie 17, 2007 | 3 Comments »
Nina raak ouliker by die dag en glimlag al te mooi. Vandag is sy 11 weke oud.
Terug op die lug
Posted in Uncategorized on Januarie 12, 2007 | 1 Kommentaar »
Na ‘n heerlike 3 weke vakansie is ek weer terug by die werk. Baie om te rapporteer oor die vakansietyd, maar ek sal dit op ‘n later stadium doen. Tot later R