Nee, dit was nie heeltemal Nina se skuld nie. Sy het nou wel bietjie geknor in die nag, maar dis weens my passie vir visvang dat ek Saterdagoggend my Burger persoonlik in ontvangs geneem het – tot die afleweraar se groot skok
04:30 en ek en neef Renier skiet met die N1 af Zandvlei [...]
Archive for February, 2007
Vroeë oggende = lang dae
Posted in FlyFishing on February 19, 2007 | Leave a Comment »
Nina eet sushi
Posted in Familie on February 16, 2007 | 2 Comments »
Nie eintlik nie, maar dit was nou al haar 3de besoek aan CTFM en ook die eerste een waar sy wakker was. Die stokkies en goed het haar verskriklik gefasineer.
‘n Nuwe tuiste
Posted in Algemeen on February 9, 2007 | 5 Comments »
Nee ons trek nie weer nie, maar my blog het verhuis na ‘n lieflike nuwe woning op WordPress. Hou die nuwe spasie dop vir allerhande nuus en gebeure in die Rendier se Kraal.