Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for April, 2007

Enough Said…

Read Full Post »

Ek glo nie spoke nie.
In die afgelope paar maande het beide ek en Mev Rendier, middernagtelike onderonsies gehad…en nie met mekaar nie
Eers was dit afsonderlik, dat of ek of sy dit gewaar/beleef. Dis ‘n vreemde gevoel. Jy slaap, jy word wakker, want jy voel iets en dan sien jy dit! Daar’s iets/iemand.
My eerste [...]

Read Full Post »

My naam is Nina…

en ek hou van swem

en water uit ‘n glas drink

Read Full Post »

Die afgelope paasnaweek het Familie Rendier en Familie Snyman in die Winterhoekberge gaan vertoef. Dat ons plek gekry het, is ‘n wonderwerk, want oral oor was die plekke vol bespreek. Gelukkig was daar ‘n kansellasie en kon Berghoff ons akkomodeer.
Vrydagoggend so duskant 10:00 val ons in die pad. Skuins na 12:00 arriveer ons by [...]

Read Full Post »

Nina se Doop

Die afgelope naweek was erg bedrywig in ons kraal. Saterdag was neef James Taylor se troue en Sondag was ons prinses se doop.Na ‘n chaotiese Saterdag het Sondag aangebreek met Nina wat van dou voor dag reeds psalms sing. Die oulike keelklankies hou egter nie lank nie. Na so 15 minute van gesels, raak sy [...]

Read Full Post »

Nina die Ier

Etienne het vir my die oulike hoed gebring. Moes net ‘n foto van ons prinses neem

Read Full Post »