Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for Mei, 2007

Laaste vir die seisoen

Einde Mei sluit die CPS (Cape Piscatorial Society) beheerde riviere in die Wes Kaap. Saterdag het ek vir oulaas die riviere ingevaar.
Smalblaar 5 was my beskore. Teen 07:45 staan ek by Murky Pool. Die water vloei vinnig en hoër as wat ek gewoond is aan. ek probeer die immergewilde R.A.B., maar die vloei is so [...]

Read Full Post »

Snoesig sag

Met die eerste koue van die jaar op ons, word Nina lekker toegedraai. Kyk net hoe oulik lyk sy met haar mussie op.

Read Full Post »

Dis een van die soektogte wat op die Kraal uitgekom het, so laat my toe om u te antwoord:
Pappa rendier: Eet enigiets. As dit vreemds is, eet hy dit. Byvoorbeeld Carpaccio (Springbok, Bees en Krokodil ala JJ’s in Knysna). Waarvan hou pappa rendier nie? Koolbredie, o ja en Haddock, maar dis die reuk wat pla, nie [...]

Read Full Post »

Nina vang graad

Dis moeilik om te glo, want dit voel soos gister toe sy gebore was. Ons klein Nina het haar eerste graad gevang
 
Hier sit ‘n trotse Nina, Gustav en Kaylin(sp?) by die Brain Gym plegtigheid.

Read Full Post »

Nina lag te lekker

Nina is nou 6 maande oud. Na ‘n lekker naweek in Knysna was sy op haar stukke by die huis.
Kyk gerus hoe oulik sy lag…

Read Full Post »

Die pas afgelope langnaweek, het Familie Rendier die pad Tuinroete toe aangedurf. Donderdagmiddag trek ons met ‘n lig gelaaide Double Cab die berg oor.
 Eerste Stop: Riversdal
9 jaar gelede was ek vir die eerste keer op die Van Den Berghs se plaas in die Langkloof. Dit was ook die laaste keer dat Mev Rendier daar was. [...]

Read Full Post »