Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for Junie, 2007

Skokkende Feite

By die onlangse rugbytoets op Nuweland, het die Rendier ‘n skokkende openbaring gehad. Soveel so, dat dit my genoeg rede gee om nie sommer weer ‘n vriend te groet as ek hom gewaar by ‘n wedstryd nie.
Na die wedstryd is vriend Tjomma gou by die ontladingsgeriewe in. Ek staan toe maar eenkant en wag. ‘n Stuk of [...]

Read Full Post »

Nina tel tande

Ons klein prinses sny tande. Nr. 1 het reeds sy verskyning gemaak en nr.2 is sterk oppad.

Die foto is geneem oppad Waenhuiskrans/Arniston toe, vir ‘n lekker naweek se kuier saam met JPT, Nig Louise en klein Christine.

Read Full Post »

Pasafgelope Saterdag was my eerste ervaring van die Bokke op Nuweland. Nuweland was nog nooit so vol in die afgelope 2 seisoene wat ek daar inloer nie. Die wedstryd was ongelooflik – amper so goed soos ‘n Prison Break episode.
So het ons tot ‘n einde gekom met reeks 2 van die beste TV program ooit. [...]

Read Full Post »

Oesterfees 2007

Die jaarlikse Knysna Oesterfees vind 6 tot 15 Julie 2007 plaas.
Familie Rendier sal die eerste naweek daar wees, vergesel deur Slabber, Willemiena en die Pepler brigade.
Gedeelte van die geselskap beplan om die berg uit te ry, die res van ons sal bloot die atmosfeer geniet.

Read Full Post »

Apologie

Die Rendier verkeer onder geweldige druk by die werk op die oomblik, so bydraes tot die Kraal is beperk. Hopelik sal ek die naweek weer bietjie kan asem skep en ‘n bydrae lewer.
PS: Daar’s nuwe foto’s op die familie album geplaas 

Read Full Post »