Daar is al biae gepraat oor die waarde, al dan nie, van Facebook. Dit is ‘n wonderlike medium om ou vriende weer raak te loop. ouens met wie jy bevriend was op skool, maar met wie jy kontak verloor het deur Universiteit en jou werksloopbaan.
So is nig Elana en Matthew laasnaweek in die eg verbind(voor [...]
Archive for Julie, 2007
Ou vriende
Posted in Algemeen on Julie 26, 2007 | 6 Comments »
En die wenner is…
Posted in Familie, FlyFishing on Julie 26, 2007 | Leave a Comment »
In ‘n onlangse foto kompetisie op FlyTalk (www.Flytalk.co.za) het familie Rendier ‘n skaflike tweede plek behaal, 1 stem kort van die wenner. Die vrygewige mense by PT Trading (www.pttrading.co.za/) het dit goedgedink om vir beide Roland(die wenner) en myself , ‘n Vision 3Zone vlieghengelstok van ons keuse as prys te gee.
Baie dankie aan Pieter & Tinus [...]
Familie Rendier
Posted in Algemeen, Familie on Julie 19, 2007 | 1 Kommentaar »
Familie Rendier was onlangs vir ‘n Photoshoot. Dis eintlik net ‘n geldmaak spul wat ons “gewen” het. Die fotos het baie mooi uitgekom. Hier is ‘n klein weergawe van een van die kiekies. Nog fotos by http://picasaweb.google.co.uk/jeanettemouton/FamilyPics
Nina lees lekker
Posted in Algemeen on Julie 17, 2007 | Leave a Comment »
Hier is 2 grepies van Nina wat lees:
Wat’s nuus?
Posted in Algemeen, Familie on Julie 16, 2007 | 1 Kommentaar »
Hier in die kraal gaan dinge redelik bedrywig, wat verklaar hoekom die webruim so stil is deesdae.
Oesterfees: Die naweek was ‘n fees. Slabber, Wilmien, Rickus en Angelette he saam kom kuier. Slabber en Wilmien het die modderheuwels trotseer en die res van ons het die massa mense in die dorp aangepak. Beide was ‘n uitmergelende ekspidisie. [...]