Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for Augustus, 2007

Nina – 10 maande oud

Nina is môre 10 maande oud. Mens kan nie glo hoe vinning die tyd vlieg nie. Hier is ‘n paar foto’s van my prinsessie.
 
Nog foto’s in die Familie album

Read Full Post »

31

Vir die wat nie weet nie en die wat dalk vergeet het: EK VERJAAR VANDAG!

Read Full Post »

2 jaar

Vandag, 2 jaar gelede, het familie Rendier – wat toe net uit 2 bestaan het – kom nes skrop in die Kaap. Daar het soveel in die afgelope 2 jaar gebeur, dat ek meeste daarvan nie onthou nie. Die 2 jaar voel egter veel langer as die 24 maande waaruit dit bestaan het.
Nuus uit die [...]

Read Full Post »

Terug onder die water

Na bietjie meer as 18 maande, het ek en Mev Rendier Sondag ons eerste duik aangepak. Windmill Beach (http://www.diveaction.co.za/fbreefs.htm)  was die aangewese bestemming, vir ‘n betreklik maklike duik, waar ons al die prosedures wat met duik gepaard gaan, weer kon hersien.
Die water was ‘n skaflike 15 grade en die viz so 8m. Daar’s nie veel om [...]

Read Full Post »

Nina die Chav

Laasjaar Augustus, het ek en Mev Rendier ‘n oulike Londsdale sweetpakkie vir klein Nina gekoop. Nina was toe so 27 weke aan die vorm. Vanoggend het sy haar sweetpakkie vir die eerste keer aangehad. Ek stel julle voor aan Nina die Chav:

Read Full Post »

Jonkershoek

Sondagmiddag is familie Rendier die Jonkershoekberge in. Dit was ‘n ongelooflike moi dag en was dit nie dat die Rendier met ‘n spasmatiesse rug wakker geword het nie, was ons sekerlik al vroegdag daar. So teen 14:00 het ons begin wandel…die verkeerde roete om mee te begin. Kort voor ek dit besef het, het ek [...]

Read Full Post »