Hier is 2 onlangse fotos van klein Nina:
Nina speel wegkruipertjie…
Het jou!
Archive for September, 2007
Enkele kiekies van Nina
Posted in Familie on September 25, 2007 | 2 Comments »
‘n Naweek in Mosambiek
Posted in Algemeen, Familie on September 20, 2007 | Leave a Comment »
Ek probeer nou al ‘n geruime tyd om die stukkie geskryf te kry, maar heelaas is tyd bietjie min aan my kant. So hier volg ‘n kort weergawe van ons naweek in Mosambiek…
Dis ons eerste naweek weg sonder Nina. Donderdagaand word sy by Oupa en Ouma Taylor afgelaai. Vrydagoggend is ons vroeg af lughawe toe [...]
Ek wonder…
Posted in Algemeen on September 5, 2007 | 1 Kommentaar »
Die herrie rondom SA krieket en die T20 toernooi wil nie ent kry nie. Eers is Jacques Kallis uitgelaat. Hy spoel sy mond uit en Mark Boucher ondersteun hom. Mark word ‘n stewige boete opgelê, want hy het die kode van SA Krieket oortree. Loots Bosman word onfiks verklaar en daar is ‘n tikkie hoop [...]
Eerste vir die seisoen
Posted in FlyFishing on September 3, 2007 | Leave a Comment »
Saterdag het die strome in die Weskaap oopgemaak vir die seisoen. Ek en Shawn Townsend het Smablaar 3 gaan aandurf. Die weerman het bewolkte weer voorspel met ‘n 60% kans vir reën teen die middag.
Wel, die weerman was verkeerd! Dit was koud, dit was nat en dit was nog voor ons die water in was. [...]