Die volgende foto bewys onomwonde dat dit wel ‘n drie was:
Hahaha, Pienk ek hoop die bekgeveg op jy blog sterf ‘n vinnige dood
Posted in Algemeen on Oktober 25, 2007 | 3 Comments »
Die volgende foto bewys onomwonde dat dit wel ‘n drie was:
Hahaha, Pienk ek hoop die bekgeveg op jy blog sterf ‘n vinnige dood
Posted in Algemeen on Oktober 18, 2007 | 1 Kommentaar »
Serious sport has nothing to do with fair play. It is bound up with hatred, jealousy, boastfulness, disregard of all rules and sadistic pleasure in witnessing violence. In other words, it is war minus the shooting.
George Orwell
Posted in Algemeen on Oktober 18, 2007 | 8 Comments »
Ek het baie tyd vir die Engelse. Ek het immers self vir 3 jaar die Queen aan die gang gehou deur belasting te betaal, maar wanneer ‘n Engelsman die gemors kwyt raak, dan wonder ek:
http://www.telegraph.co.uk/global/main.jhtml?xml=/global/2007/10/17/noindex/do1702.xml
“But for South African rugby there is a complex mix of race, identity and history barely contained within the green jerseys. [...]
Posted in Algemeen on Oktober 12, 2007 | Leave a Comment »
Die tydelike stilte hier in die kraal is toe te skryf aan ‘n hoë aanvraag op die werksfront.
Groete uit die kraal…