Whahaha. Baie snaaks. Die geveg is vir my interessant. En dit het gemaak dat ek in ‘n week meer hits gekry het as in die vorige jaar. Miskien moes ek maar Google Ads opgesit het, en ten minste ‘n paar $ gemaak het hieruit. Dan kon ek dit vir Louise gegee het.

Eers gedink jy’s gesuip, maar nou ja… snaaks!