Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for November, 2007

Die stilte

Dis bietjie besig in die Kraal, so die stiulte sal nog ‘n tydjie voortduur.
Groete,
R

Read Full Post »

Die geheim tot ‘n gelukkig lewe

Vind iemand wat jou vervul.
Vandag, 4 jaar gelede, is ek amptelik vervul. Die afgelope 8 jaar van my lewe was die beste.
Dankie my skat
*MWCA*

Read Full Post »

Die Prinses word 1

Prinses Nina word vandag 1 jaar oud. Die tyd het ongelooflik vinnig gevlieg. Presies ‘n jaar terug(wel so 20 minute gelede) is ons klein prinses gebore. Maande van min slaap en hope beproewinge het verby gevlieg; nie dat ek veel daarvan kan onthou nie.
Vanoggend kort na 05:00 het ons prinses haar verjaarsdag aangekondig, deur regop te staan [...]

Read Full Post »