Elkeen mag:
1. Gelukkig wees oor die Feestyd
2. Verras word met wat jy nog altyd wou gehad het
3. Te veel eet en nie skuldig voel nie
Die Rendier is op verlof tot die nuwe jaar. Mag die geluk jou oorweldig en die voorspoed jou ry.
Archive for December, 2007
Geseënde Feestyd
Posted in Algemeen on December 13, 2007 | Leave a Comment »
Ons prinses
Posted in Familie on December 3, 2007 | 1 Kommentaar »
Klein Nina is nou al 13 maande oud.