Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for Januarie, 2008

Nuwe jaar, nuwe idees

Bo aan my bladsy het ek ‘n nuwe area geskep waar ek kos, wyn en allerlei lekkergoed bespreek. Kom loer gerus in.

Read Full Post »

Soos sy nou lyk…

Hier is ‘n onlangse kiekie van ons prinses

Read Full Post »

Terug by die werk…

Na 3 1/2 weke van lekker vakansie en tyd by die huis, is ek terug by die werk.
Wat het alles gebeur die vakansie?
1. Nina het leer stap.
2. Nina se woordeskap(konsep herkenning) strek nou al by die 40’s
3. Daar was visgevang
4. Boetie het kom kuier en is intussen Duabi toe
5. Daar was baie geëet.
6. Daar was [...]

Read Full Post »