Na 3 1/2 weke van lekker vakansie en tyd by die huis, is ek terug by die werk.
Wat het alles gebeur die vakansie?
1. Nina het leer stap.
2. Nina se woordeskap(konsep herkenning) strek nou al by die 40’s
3. Daar was visgevang
4. Boetie het kom kuier en is intussen Duabi toe
5. Daar was baie geëet.
6. Daar was in die tuin gewerk (ongehoort in ons kraal!)
7. Daar was gerus.
2008 is vol uitdagings…bring it on!
‘n Mooi jaar vir die Rendier Familie ! Dink en mis julle baie !