Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for February, 2008

Familie Rendier en  die Lombaards, het vir ‘n naweek by die Reyneckes, wat ‘n huis vir die week gehuur het op Brittaniabaai, gaan nes skrop.
 ’n Beter plek kon mens nie voor vra nie. Die huis is reg voor teen die strand, met net ‘n muurtjie en effense duin wat jou van die water weghou…’n goeie ding met [...]

Read Full Post »

Sanddrif – Cederberg

Familie Rendier het ‘n naweek saam met die Reyneckes in die wonderlike Cederberge gaan spandeer.
Die rit was ‘n avontuur op sig self. Die kortste roete was in hierdie geval nie die vinnigste nie, aangesien die grondpad vanaf die N7 via Algerië baie stamperig is. Nietemin was dit wonderlik om weer oor Uitkykpas te ryr en [...]

Read Full Post »