Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for Maart, 2008

Families Rendier, Snyman en Lombaard het ‘n naweek by Outdoor Arena, net buite Bonnievale spandeer.  Outdoor Arena is basies ‘n fasiliteit bestaande uit houthuisies(fishing village), ‘n lodge, ‘n restaurant, damme vol vis, ‘n kap-en-raps gholfbaan en ‘n enorme plaashuis.
Ons het die plaashuis vir die naweek bespreek. Dis enorm. Daar kan 16 mense met gemak oorslaap. [...]

Read Full Post »