Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for April, 2008

‘n Dag op die water

Dinsdag, 1 April 2008, was een van die mooiste dae in die Kaap. Die voorspelling is 34 grade, geen wind(‘n wonder in die Kaap) en ‘n plat see.
09:00 roep Jacques my in en vra dat ek al my werk teen 10:30 afgehandel moet hê. Genadiglik was die vooruitsig vir die dag kalm. 10:30 ry ons af [...]

Read Full Post »