Min het ek geweet hoe baie sy vir my, vir ons, sou beteken. Jare gelede het sy my vermaak en opgevoed. Nou doen sy dit vir dogtertjie. Sy kalmeer, sy droog trane weg, sy’s ‘n redder op die langpad.
Wie is die wondervrou?
Onlangs het ons ‘n nuwe groep redders ontdek
Archive for Mei, 2008
‘n Ouer se redding
Posted in Algemeen on Mei 23, 2008 | 4 Comments »
Wat is dit met die liedjie?
Posted in Algemeen on Mei 23, 2008 | Leave a Comment »
http://www.youtube.com/watch?v=wmueY8N3Jrs
Ek kon nog nie lekker verstaan hoekom die liedjie so ‘n impak maak nie. Vanoggend het hulle dit op CapeTalk gespeel as die “Feel Good song” van die oggend, om Suid-Afrikaners en Afrikaners te kry om saam te staan teen die xenofobiese geweld wat deur ons land ruk. Is dit werklik [...]
Statistiek
Posted in Algemeen on Mei 9, 2008 | 1 Kommentaar »
Op FlyTalk het die manne onlangs gesels oor hoe veilig ons hier in SA is. Paar statisteke is aangehaal:
Murder Rate:
http://mapsofworld.com/world-top-ten…der-rates.html
Reported Crime Rate:
http://mapsofworld.com/world-top-ten…ime-rates.html
Most Car Thefts:
http://mapsofworld.com/world-top-ten…eft-rates.html
Interessant dat 6 van die veiligste lande in Afrika is. Wie sou dit kon glo! Daarenteen is die land met die hoogste aangemelde misdaad Ysland!