Archive for Junie, 2008
Nina se spesiale taal
Posted in Familie on Junie 26, 2008 | 2 Comments »
Klakouse
Posted in Algemeen on Junie 11, 2008 | 4 Comments »
Vanoggend is my dag ontsier, deur ‘n klient wat verwys het na 2 inskrywings op Hello Peter. Daar is min goed my so opgewerk kry soos swak diens, maar vandag het ek tot nuwe insigte gekom.
My nuwe pet hate, is mense wat gesigloos kla! In ons maatskappy probeer ons dinge die eerste keer reg doen. [...]
As mense verdwyn
Posted in Algemeen on Junie 8, 2008 | 2 Comments »
Soms confuse die lewe my. Een dag is alles nog reg, die volgende is dit chaos. Een dag is jy nog vriende, die volgende dag verdwyn die persoon van die aardbol af.
Wat maak dat mens tot so ‘n vlak daal? Wat het so ernstig verkeerd geloop, dat alles wat deur die jare opgebou is vernietig [...]
Amper was daar trane
Posted in Algemeen on Junie 2, 2008 | 3 Comments »
Gistermiddag doen ons die tradisionele Sondagmiddag skouhuis uitstappie. Alles goed en wel. Die mark is in sy kas en ‘n paar aanloklike huise is beskikbaar.
Oppad terug staan daar ‘n kar in die middel van die pad. Hulle is aan’t gesels met ‘n paartjie en hulle kinders wat stap in die buurt. Die kar trek effe [...]