Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for Julie 11th, 2008

Die Natuur is onder druk

Is dit regverdig dat die mens God speel?
Wat is eerlik jou antwoord hierop? Vir my is dit eenvoudig, tog wil ek die vraag bevraagteken. Waneer is die vraag van toepassing en op watter vlak?
Die oorsprong van my dilema is die beoogde uitwissing van uitheemse visspesies in sekere Kaapse riviere wat deel vorm van die Cape [...]

Read Full Post »