Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for Julie 16th, 2008

Einde van ‘n droom

Die Rendier is in rou. My droom lê aan’t skerwe. Vlieghengel is my passie en die afgelope jaar het ek kompeterend begin vlieghengel. Die leerkurwe was enorm, tog baie lonend. Ek het ‘n klomp ongelooflike vriende gemaak en heerlike herinneringe opgebou.
Die seisoen het op ‘n laagtepunt begin. My eerste riviersessie was teen Ian Lourens. Die [...]

Read Full Post »