Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for Augustus, 2008

Skandaal?

Ek het nie veel van die Olimpiese Spele gevolg nie, maar het wel van die Phelps-fenomeen gehoor. Nou steek daar ‘n lelike ding sy kop uit:
http://100thofasecond.com

Kan dit suur druiwe wees?

Read Full Post »

Goeie sportmanskap

Ek het die voorreg gehad om die afgelope naweek se toets op Nuweland by te woon. Die atmosfeer was tasbaar. Die djembas wat deur Vodacom uitegedeel was, het ook grotendeels hiertoe bygedra. Die verwagting was groot. Percy se 100-tal, ‘n eerste vir enige Springbok. Emosies was hoog, die gees onmiskenbaar.
Drie dinge het my egter die [...]

Read Full Post »

Om ‘n label te dra…

Gisteraand kyk ons weer na die weeklikse uitsending van Move Abroad (a.k.a. Carte Blanche). Een van die insetsels handel oor die nuwe fenomeen: FREEMALES. [vrylik vertaal as (ver)LOS(te) VROUE ]
For crying in a bucket! Why would you want to wear a label! Is jy opsoek na ‘n identiteit?
Wat is ‘n Freemale? Dit is vroue [...]

Read Full Post »