Oor 2 dae,10 September 2008, kom die wêreld tot ‘n einde, of dit is ten minste wat ‘n seker groep probeer sê het in ‘n aansoek by die Europese Menseregtehof om die aktivering van die LHC te stop. Wetenskaplikes poog om ‘n botsing te veroorsaak wat die tydperk direk na die Oerknal naboots. Niemand weet wat [...]
Archive for September, 2008
Die einde is in sig…
Posted in Algemeen on September 8, 2008 | 1 Kommentaar »
White Water Lodge – Stanford
Posted in Algemeen on September 8, 2008 | Leave a Comment »
Mev Rendier het ons onlangs verras met ‘n naweek weg na die White Water Lodge net buite Stanford. Vrydagmiddag vroeg het ons sak en pak die pad Overberg toe aangepak. Nina het mooi soet agter in die kar gesit en met Barney in my agterkop het ons die stof pad na die lodge bereik. Nina [...]