Oor 2 dae,10 September 2008, kom die wêreld tot ‘n einde, of dit is ten minste wat ‘n seker groep probeer sê het in ‘n aansoek by die Europese Menseregtehof om die aktivering van die LHC te stop. Wetenskaplikes poog om ‘n botsing te veroorsaak wat die tydperk direk na die Oerknal naboots. Niemand weet wat die uitkoms van hierdie eksperiment gaan wees nie, selfs nie die wetenskaplikes wat dit aanpak nie.
So maak julle reg. Gaan wild. Hou ‘n groot opskop môreaand, want die einde is in sig.
link:www.youtube.com/watch?v=cGqroT1FZ5Y