Oor 5 weke verander die kraal. Skielik word ‘n nuweling verwelkom. Mev Rendier sukkel onder die gewig, so die bielietjie gaan groot wees.
Ek groet tot die nuwe jaar. Geniet die feestyd.
December 11, 2008 by rendier
Oor 5 weke verander die kraal. Skielik word ‘n nuweling verwelkom. Mev Rendier sukkel onder die gewig, so die bielietjie gaan groot wees.
Ek groet tot die nuwe jaar. Geniet die feestyd.
‘n Wonderlike Geseënde Kersfees ook vir julle en mag die Nuwe jaar met al sy vooruitsigte ‘n wonderlike tyd in julle lewens wees!
Geluk by voorbaat.