Januarie 19, 2009 by rendier
Woensdag 14 Januarie 2009 het die prins sy opwagting gemaak. ‘n Volle 4.68kg en 53cm in lengte.
Posted in Algemeen | Tagged James Duncan Mouton | 4 Kommentaar
Hy’s gorgeous en hy’s ‘n bulletjie. 4.68kg = eina. Dis 3 kilo’s swaarder as wat myne was. Eina! Sy’t darem seker ‘n keiser gehad ne?
Genadiglik met ‘n keiser die wêreld ingebring.
Baie genadig ja
Ai tog. Mis ek nou daai sy sagte lyfies. Hy’s pragtig Rendier. Wel gedaan aan Mev. Rendier.
Comments RSS
Naam (vereisde)
E-mail (will not be published) (vereisde)
Webblad
Notify me of follow-up comments via email.