Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for Maart 19th, 2009

Ok, vandag kla ek bietjie…liewers, vvandag maak ek ‘n voorstel.
Dr Stoner & Associates in die Chris Barnard Gedenkhospitaal Annex.
3 weke gelede staan ons by bogenoemde spreekkamers vri ‘n mediese ondersoeke. Nie 1 nie, nie 2 nie, maar 3 maal vra ons of daar bloedtoetse gedoen moet word. Die ontvangsdame en 2 dokters bevestig dat dit [...]

Read Full Post »

Klakous van die dag…

Dit maak my lam as mense die tyd neem om op die internet klagtes uit te lig en dan die storie mooi vir hul eie belang skoei.
My toekenning gaan vandag aan Whale Cottage (www.whalecottage.com)
Agtergrond:
Desember 2008, kort voor ons toemaak. Klient soek blinding.  Ons sisteem is van so ‘n aard dat geen blinding vervaardig kan word sonder [...]

Read Full Post »