Amper 2 jaar aan die weskus van die beloofde land en ek kan bevestig dat dit hemels is. Werk is nie vollop vir iemand met die verkeerde kwalifikasies nie, maar die geld is genoegsaam om ons deur te druk.
Ek mis die Kaap, ek mis my berg, ek mis my mense, maar die vryheid hier in die vreemde, is priceless!