Skuus dat ek so stil is, maar die lewe raak bietjie dol aan die kant. Die kinders hou my besig, die werk ploeter voort, die werksoek soveel te meer.
Die groot trek vind op 20 Jan 2010 plaas, so daar is baie om gereël te kry alvorens my kraal kan skuif.
Groetnis vir eers,
R
Archive for the ‘Algemeen’ Category
Die stiltes
Posted in Algemeen on September 30, 2009 | Leave a Comment »
Die keuse is hier…
Posted in Algemeen on Mei 14, 2009 | Leave a Comment »
Na maande se wag is dit nou amptelik: Ons het aan die visa vereistes vir Australië voldoen en mag vir die volgende 3 jaar onsself daar gaan vestig.
Oor minder as 260 dae verval die uitnodiging, so die kraal moet in alle erns gereed gemaak word vir die uittog na die beloofde land.
So ‘n bietjie ligte [...]
Koljander, koljander so deur die bos…
Posted in Algemeen on Maart 28, 2009 | Leave a Comment »
Prinses Nina(2jr,4m) se weergawe van die alombekende liedjie.
My bloed kook nogsteeds…
Posted in Algemeen on Maart 19, 2009 | 1 Kommentaar »
Ok, vandag kla ek bietjie…liewers, vvandag maak ek ‘n voorstel.
Dr Stoner & Associates in die Chris Barnard Gedenkhospitaal Annex.
3 weke gelede staan ons by bogenoemde spreekkamers vri ‘n mediese ondersoeke. Nie 1 nie, nie 2 nie, maar 3 maal vra ons of daar bloedtoetse gedoen moet word. Die ontvangsdame en 2 dokters bevestig dat dit [...]
Klakous van die dag…
Posted in Algemeen on Maart 19, 2009 | Leave a Comment »
Dit maak my lam as mense die tyd neem om op die internet klagtes uit te lig en dan die storie mooi vir hul eie belang skoei.
My toekenning gaan vandag aan Whale Cottage (www.whalecottage.com)
Agtergrond:
Desember 2008, kort voor ons toemaak. Klient soek blinding. Ons sisteem is van so ‘n aard dat geen blinding vervaardig kan word sonder [...]
Jou hulp word benodig…
Posted in Algemeen on February 26, 2009 | Leave a Comment »
Vir meer inligting, gaan loer gerus in by:
http://pietbestbier.wordpress.com/
2 Fondsinsamelings geleenthede word gehou: Een by die Barnyard teater in Willowbridge en die ander in Stellenbosch(VANAAND 26 Feb 09)
Vir meer inligting, kontak Marga Bestbier by 083 558 7773
Petit Prince is hier
Posted in Algemeen, tagged James Duncan Mouton on Januarie 19, 2009 | 4 Comments »
Woensdag 14 Januarie 2009 het die prins sy opwagting gemaak. ‘n Volle 4.68kg en 53cm in lengte.
Op 2008
Posted in Algemeen on December 11, 2008 | 2 Comments »
Oor 5 weke verander die kraal. Skielik word ‘n nuweling verwelkom. Mev Rendier sukkel onder die gewig, so die bielietjie gaan groot wees.
Ek groet tot die nuwe jaar. Geniet die feestyd.
Dit pla my…
Posted in Algemeen on Oktober 24, 2008 | Leave a Comment »
As musici ander musici se kreatiwiteit misbruik.
Voorbeeld:
Leon Schuster – Hie kommie bokke (La cucaracha)
Slapstick humor het sy plek, so die “genre” het ‘n mark.
Danie Botha – ’n Christen weet nie van verloor af nie. (Blou Bul song)
Dis af man! Vir wat wil jy nou sulke gemors aanvang?
Steve Hofmeyr – God se Bedelaar(St. Elmo’s Fire) God [...]
Die einde is in sig…
Posted in Algemeen on September 8, 2008 | 1 Kommentaar »
Oor 2 dae,10 September 2008, kom die wêreld tot ‘n einde, of dit is ten minste wat ‘n seker groep probeer sê het in ‘n aansoek by die Europese Menseregtehof om die aktivering van die LHC te stop. Wetenskaplikes poog om ‘n botsing te veroorsaak wat die tydperk direk na die Oerknal naboots. Niemand weet wat [...]