Dankie my lief.
Archive for the ‘Familie’ Category
5 JAAR VAN VREUGDE
Posted in Familie on November 7, 2008 | 1 Kommentaar »
Nina se spesiale taal
Posted in Familie on Junie 26, 2008 | 2 Comments »
‘n Dag op die water
Posted in Algemeen, Familie on April 3, 2008 | 2 Comments »
Dinsdag, 1 April 2008, was een van die mooiste dae in die Kaap. Die voorspelling is 34 grade, geen wind(‘n wonder in die Kaap) en ‘n plat see.
09:00 roep Jacques my in en vra dat ek al my werk teen 10:30 afgehandel moet hê. Genadiglik was die vooruitsig vir die dag kalm. 10:30 ry ons af [...]
Outdoor Arena – Bonnievale
Posted in Algemeen, Familie, FlyFishing on Maart 12, 2008 | Leave a Comment »
Families Rendier, Snyman en Lombaard het ‘n naweek by Outdoor Arena, net buite Bonnievale spandeer. Outdoor Arena is basies ‘n fasiliteit bestaande uit houthuisies(fishing village), ‘n lodge, ‘n restaurant, damme vol vis, ‘n kap-en-raps gholfbaan en ‘n enorme plaashuis.
Ons het die plaashuis vir die naweek bespreek. Dis enorm. Daar kan 16 mense met gemak oorslaap. [...]
Soos sy nou lyk…
Posted in Familie on Januarie 14, 2008 | 1 Kommentaar »
Hier is ‘n onlangse kiekie van ons prinses
Terug by die werk…
Posted in Algemeen, Familie on Januarie 11, 2008 | 1 Kommentaar »
Na 3 1/2 weke van lekker vakansie en tyd by die huis, is ek terug by die werk.
Wat het alles gebeur die vakansie?
1. Nina het leer stap.
2. Nina se woordeskap(konsep herkenning) strek nou al by die 40’s
3. Daar was visgevang
4. Boetie het kom kuier en is intussen Duabi toe
5. Daar was baie geëet.
6. Daar was [...]
Ons prinses
Posted in Familie on December 3, 2007 | 1 Kommentaar »
Klein Nina is nou al 13 maande oud.
Die geheim tot ‘n gelukkig lewe
Posted in Familie on November 8, 2007 | 3 Comments »
Vind iemand wat jou vervul.
Vandag, 4 jaar gelede, is ek amptelik vervul. Die afgelope 8 jaar van my lewe was die beste.
Dankie my skat
*MWCA*
Die Prinses word 1
Posted in Familie on November 1, 2007 | 3 Comments »
Prinses Nina word vandag 1 jaar oud. Die tyd het ongelooflik vinnig gevlieg. Presies ‘n jaar terug(wel so 20 minute gelede) is ons klein prinses gebore. Maande van min slaap en hope beproewinge het verby gevlieg; nie dat ek veel daarvan kan onthou nie.
Vanoggend kort na 05:00 het ons prinses haar verjaarsdag aangekondig, deur regop te staan [...]
Enkele kiekies van Nina
Posted in Familie on September 25, 2007 | 2 Comments »
Hier is 2 onlangse fotos van klein Nina:
Nina speel wegkruipertjie…
Het jou!