Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for the ‘FlyFishing’ Category

Einde van ‘n droom

Die Rendier is in rou. My droom lê aan’t skerwe. Vlieghengel is my passie en die afgelope jaar het ek kompeterend begin vlieghengel. Die leerkurwe was enorm, tog baie lonend. Ek het ‘n klomp ongelooflike vriende gemaak en heerlike herinneringe opgebou. Die seisoen het op ‘n laagtepunt begin. My eerste riviersessie was teen Ian Lourens. [...]

Read Full Post »

Quote of the day

Trout are as much a part of South Africa as the oak trees are of Stellenbosch – not to be planted in wilderness areas where they do not already occur, but to be valued where they are established. Ryan Weaver – Flywaters Jonkerhoek

Read Full Post »

Families Rendier, Snyman en Lombaard het ‘n naweek by Outdoor Arena, net buite Bonnievale spandeer.  Outdoor Arena is basies ‘n fasiliteit bestaande uit houthuisies(fishing village), ‘n lodge, ‘n restaurant, damme vol vis, ‘n kap-en-raps gholfbaan en ‘n enorme plaashuis. Ons het die plaashuis vir die naweek bespreek. Dis enorm. Daar kan 16 mense met gemak [...]

Read Full Post »

Sanddrif – Cederberg

Familie Rendier het ‘n naweek saam met die Reyneckes in die wonderlike Cederberge gaan spandeer. Die rit was ‘n avontuur op sig self. Die kortste roete was in hierdie geval nie die vinnigste nie, aangesien die grondpad vanaf die N7 via Algerië baie stamperig is. Nietemin was dit wonderlik om weer oor Uitkykpas te ryr [...]

Read Full Post »

Eerste vir die seisoen

Saterdag het die strome in die Weskaap oopgemaak vir die seisoen. Ek en Shawn Townsend het Smablaar 3 gaan aandurf. Die weerman het bewolkte weer voorspel met ‘n 60% kans vir reën teen die middag. Wel, die weerman was verkeerd! Dit was koud, dit was nat en dit was nog voor ons die water in [...]

Read Full Post »

In ‘n onlangse foto kompetisie op FlyTalk (www.Flytalk.co.za) het familie Rendier ‘n skaflike tweede plek behaal, 1 stem kort van die wenner. Die vrygewige mense by PT Trading (www.pttrading.co.za/) het dit goedgedink om vir beide Roland(die wenner) en myself , ‘n Vision 3Zone vlieghengelstok van ons keuse as prys te gee. Baie dankie aan Pieter & [...]

Read Full Post »

Laaste vir die seisoen

Einde Mei sluit die CPS (Cape Piscatorial Society) beheerde riviere in die Wes Kaap. Saterdag het ek vir oulaas die riviere ingevaar. Smalblaar 5 was my beskore. Teen 07:45 staan ek by Murky Pool. Die water vloei vinnig en hoër as wat ek gewoond is aan. ek probeer die immergewilde R.A.B., maar die vloei is [...]

Read Full Post »

Die pas afgelope langnaweek, het Familie Rendier die pad Tuinroete toe aangedurf. Donderdagmiddag trek ons met ‘n lig gelaaide Double Cab die berg oor.  Eerste Stop: Riversdal 9 jaar gelede was ek vir die eerste keer op die Van Den Berghs se plaas in die Langkloof. Dit was ook die laaste keer dat Mev Rendier [...]

Read Full Post »

Die afgelope paasnaweek het Familie Rendier en Familie Snyman in die Winterhoekberge gaan vertoef. Dat ons plek gekry het, is ‘n wonderwerk, want oral oor was die plekke vol bespreek. Gelukkig was daar ‘n kansellasie en kon Berghoff ons akkomodeer. Vrydagoggend so duskant 10:00 val ons in die pad. Skuins na 12:00 arriveer ons by [...]

Read Full Post »

Vroeë oggende = lang dae

Nee, dit was nie heeltemal Nina se skuld nie. Sy het nou wel bietjie geknor in die nag, maar dis weens my passie vir visvang dat ek Saterdagoggend my Burger persoonlik in ontvangs geneem het – tot die afleweraar se groot skok 04:30 en ek en neef Renier skiet met die N1 af Zandvlei toe. [...]

Read Full Post »

Older Posts »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.