Nuwe jaar, nuwe idees, nuwe lewe. Dis 2008 en ek is lus om iets oor kos, wyn en allerlei lekker dinge te skryf.
Die plan is om ‘n paar resepte te plaas, wyne te lys en lekker plekke uit te wys…’n resensie as dit dan moet.
This page has the following sub pages.
Lyk my dis baie besig in die kraal. Ons wag in spanning…
Die Rendier moet met spyt erken dat die jaar verby vlieg en tyd in die kombuis beperk is…